Die ANC se sondes het hom ingehaal weens sy vriendskap met muishondlande sonder demokrasie en menseregte, sê Athol Trollip, parlementêre leier van ActionSA.
Om Pakistan uit te boender en sodoende die gasheer uit die eindstryd van die drienasies-krieketreeks te hou, sal hom met ’n ...
Ongelooflik trots, maar ’n senutergende situasie. So beskryf Chantelle Palmer die voorval toe haar seun, Jason (16), onlangs ...
Minstens 1 586 gr. 1- en gr. 8-leerlinge moet nog in skole in die Wes-Kaap geplaas word, terwyl nuwe aansoeke steeds ontvang ...
Die uitvoerende bevel van pres. Donald Trump van Amerika wat onder meer vlugtelingstatus aan Afrikaners bied, het ...
’n Bekende sakeman van Kariega in die Oos-Kaap wat Dinsdagoggend op sy sakeperseel ontvoer is, is die jongste slagoffer van ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
Die man wat Sondagmiddag van ’n boot in die Hartbeespoortdam in Noordwes geval het, se lyk is Maandagmiddag gevind, nie ver ...
Agri Noord-Kaap is bekommerd oor die nuwe Onteieningswet en sê daar moet geen vae areas in die wetgewing wees nie.
’n Voormalige finansiële makelaar van Bloemfontein het glo gebewe voordat hy die hasepad gekies en sy dubbelkajuitbakkie in ...
Die polisie was reeds op pad na die plaas waar ’n man van Mpumalanga vermoor is nadat hy glo ’n beskermingsbevel verontagsaam ...
’n Slang wat hom vroegoggend tuisgemaak het teen die randsteen naby ’n koffiewinkel in Hartenbos aan die Mosselbaaise ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results